Die SB4U portaal is 'n inisiatief van die Stilbaai Sakekamer om besoekers en inwoners van Stilbaai op 'n maklike manier in kontak met besighede in Stilbaai te bring. Die portaal is ontwikkel met die doel om 'n elektroniese besigheids gids in die vorm van 'n selfoon toepassing te verskaf. Klik op die "Lys my besigheid" knoppie hieronder wat u na 'n vraelys neem waar ons inligting oor u besigheid versoek. Die diens word gratis verskaf.
Vir enige navrae kontak ons per WhatsApp no. 079 5105835